× Закрыть

Wenners (Danie Botha)

		
  E                    A              E
Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef 
                                             B7
Dan ken ek mos jou o, dit was altyd daar gewees 
  E                        A             B7          
Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees 
      A         B7           E
Die vrede was altyd daar gewees 
 
Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my 
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my 
Blind het ons gekyk, die lewe gevrees 
Soek jy ook 'n toekoms, wil jy ook daar wees 
 
  E                 A         E      
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees 
  B7                A           E
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees 
  E                 A         E
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees 
  B7                      A          B7      E
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees 
 
Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet 
Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet  
Dan sien ek in jou o, die pad het ons gekies 
Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus 
 
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees 
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees 
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees 
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees 
 
Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my 
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my 
Dan sien ek weer jou o, die vensters van jou siel                  
Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spiel 
 
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees 
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees 
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees 
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees 

Видео для песни "Wenners":

 

Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)

  • E ↓
    Аккорд E
  • B7 ↓
    Аккорд B7

 

Еще подборы:

 



Для связи с администратором: killger@gmail.com
©2013 - 2024 портал PesniGitara. Все тексты песен принадлежат их авторам. Копирование некоторых материалов портала только с разрешения администратора!