× Закрыть

Skipskop (David Kramer)

		
     A
Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop 
                     E
More gaan ons weg, ver van hier weg 
 
Skipskop, Skipskop, wanneer hou die dinge op 
                           A
Swaarkry l net voor die blou berge oor 
 
  A
Оvеrвеrg se mens is ek gebore 
 E                                          A
Ор die plek skipskop, nes my pa, en sy pa ook 
  A
Hier deur die duine loop onse spore 
  E                                            A
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop 
 
  D                     A
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders 
  E                               A
Die wolke en die winde wat hier waai 
  D                    A
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,  
         E                   D       E       A
S maar so long, Skipskop, Skipskop s goodbye 
 
  A
Linkerhand, of die regterhand 
 
Watse kant l die plekke? 
  E
Misverstand... 
 
"'seblief Meneer, ag e s tog weer, 
                              A
is dit die pad wat ons moet more vat?" 
      A
'n Stukkie l hier en 'n stukkie l daar 
 
die stukkies van my lewe 
        E
hulle l baie deurmekaar 
 
Tel op, tel op, vir Shortie en vir Pop 
                         A 
gaan haal vir Apie, en hou daai kindjie dop 
  D                     A
Maar wat ken ek anders as die bloudam se branders? 
  E                               A
Die wolke en die winde wat hier waai 
  D                    A
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies 
          E                   D       E       A
S maar so long, Skipskop, Skipskop s goodbye 
    E         D       E       A
О Skipskop, Skipskop s goodbye

Видео для песни "Skipskop":

 

Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)

  • E ↓
    Аккорд E
  • D ↓
    Аккорд D

 

Еще подборы:

 



Для связи с администратором: killger@gmail.com
©2013 - 2024 портал PesniGitara. Все тексты песен принадлежат их авторам. Копирование некоторых материалов портала только с разрешения администратора!