× Закрыть

Stoksielalleen (David Kramer)

		
REFREIN:  
 NC    G               D  
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen 
 A                 D  
Stoksielalleen op Saterdagaand 
 NC            G             D
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen 
 A                    G A   D
Stoksielalleen op 'n Saterdagaand 
 
1ste Vers: 
 D                       G            D   
Ek vra vir Tillie, maar Tillie s sy willie 
                                    A
Miskien wil haar Sussie, maar haar sussie issie lussie 
 D                            G               D
Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie 
                               A            D
Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie s sy kannie 
 
REFREIN 
 
2de Vers: 
Ek gaan na ou Fanie, maar Fanie hy's nie darie 
Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie ganie 
Ek bel toe vir Tysie, Tysie het 'n meisie 
Toe loop ek na Gysie, maar Gysie hy's nie tuis 
 
REFREIN 
 
BRUG: 
 D           A
Maar ek wil dans, dans, dans 
 G              D  
Kan 'n man dan nie 
    A 
О, dans, dans, dans 
        G    D 
Tot my hemp uithang 
        A                      G       D
Ek wil dans, dans, dans op 'n Saterdagaand 
 G             D           A           D          
Mre staan ek vroeg op om vis te gaan vang 
 
3de Vers: 
Ek nooi toe vir Rita, maar Rita s vergeet ma' 
En wat nou van Ta' Hessie, maar dis buite die kwessie 
Toe hoor ek by Mankie, Mankie s nee dankie 
Nou wag ek vir Kitty, want Kitty s sy wietie 

Видео для песни "Stoksielalleen":

 

Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)

  • G ↓
    Аккорд G
  • D ↓
    Аккорд D

 

Еще подборы:

 



Для связи с администратором: killger@gmail.com
©2013 - 2024 портал PesniGitara. Все тексты песен принадлежат их авторам. Копирование некоторых материалов портала только с разрешения администратора!