Intro: F C7 Bb F C7 F C7 F Ek kyk graag so diep in jou o Bb C C7 Ek soen jou so graag op jou mond Bb As jy by my bly F Dm Dan weet ek dis jy G7 C7 Jy's hemel op aarde vir my Ek kyk graag so diep in jou o Ek raak graag so saggies jou hand As jy by my bly Dan weet ek dis jy Jy's hemel op aarde vir my Am Bb C7 F Gm Dat ons twee mekaar ontmoet het kan geen toeval wees C7 F C7 Wat die noodlot ons nog gee kan tog net liefde wees F F7 Bb As mens glo in ware liefde, dit het ons geleer G7 C7 Dan kan niks ons ooit skei nie want ons liefde word net altyd meer en meer