× Закрыть

Al le die berge nog so blou (Johannes Kerkorrel)

		
    G                    D
Al l die berge nog so blou 
                         G
Al l die berge nog so blou 
                         C
Al l die berge nog so blou 
       G             D        G
Haar woorde sal ek steeds onthou 
 
Al woon my bokkie nog so ver 
Al woon my bokkie nog so ver 
Al woon my bokkie nog so ver 
Dan troos ek my aan die morester 
 
Maar di moet julle darem weet 
Maar di moet julle darem weet 
Maar di moet julle darem weet 
Sy woorde sal ek nooit vergeet 
 
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart 
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart 
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart 
Hier sit ek nou in pyn en smart 
 
Maar di moet julle darem weet 
Maar di moet julle darem weet 
Maar di moet julle darem weet 
Sy woorde sal ek nooit vergeet 
 
    G                    D
Al l die berge nog so blou 
                         G
Al l die berge nog so blou 
                         C
Al l die berge nog so blou 
       G             D        G
Haar woorde sal ek steeds onthou

Видео для песни "Al le die berge nog so blou":

 

Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)

  • G ↓
    Аккорд G
  • D ↓
    Аккорд D
  • C ↓
    Аккорд C

 

Еще подборы:

 



Для связи с администратором: killger@gmail.com
©2013 - 2024 портал PesniGitara. Все тексты песен принадлежат их авторам. Копирование некоторых материалов портала только с разрешения администратора!