× Закрыть

Saai die Waatlemoen (Разные песни)

		
  A         D        A
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen 
       E              A
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen 
    D
My mamma roer die skuitjie 
             A
My pappa blaas die fluitjie 
     D     E
My boetie draai die orreltjie 
         A
Saai die waatlemoen! 
 
Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen 
Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen 
My tannie dra 'n kruitjie vol water uit die spruitjie 
sy saai 'n koringkorreltjie en kry 'n boerpampoen! 
 
Wat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen? 
Wat sal ek tog doen? Spyker in my skoen! 
Die nooi'ntjie brei 'n truitjie sy trek haar mond 'n tuitjie 
Sing 'n wysie deur haar gorreltjie, wat sal ek tog doen? 
 
Almal wil haar soen, almal wil haar soen 
Almal wil haar soen, almal wil haar soen! 
Dan bak sy maar 'n kluitjie en s sy's klaar 'n bruidjie 
Die vonkelwyn maak  'n borreltjie almal wil haar soen! 

Видео для песни "Saai die Waatlemoen":

 

Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)

  • D ↓
    Аккорд D
  • E ↓
    Аккорд E

 

Еще подборы:

 



Для связи с администратором: killger@gmail.com
©2013 - 2024 портал PesniGitara. Все тексты песен принадлежат их авторам. Копирование некоторых материалов портала только с разрешения администратора!