6
D
Bm
A
As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
D
Bm
G
A
En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat l
Dm
A
Am
G
As die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind.
Gm
D
A
En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rand
A7
D
Bm
G
D
Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit ren in die Klein Karoo
G
My hantamwind, my optelkind vanaand
D
Bm
G
D
Ruik jy katbos en kambro, as dit ren in die Klein Karoo
G
A7
D
My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand.
D
Bm
A
In die mre as dit blou word, en die amber wolke rooi
D
Bm
G
A
As die son sy eerste lig oor die bitter boegoe stoot
Dm
A
Am
G
As die tweeling en die kreef kottleljons oor Beaufort-Wes
Gm
D
A
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet
A7
D
Bm
G
D
Ruik jy katbos en ruik jy kambro, as dit ren in die Klein Karoo
G
My hantamwind, my optelkind vanaand
D
Bm
G
D
Ruik jy katbos en kambro, as dit ren in die Klein Karoo
G
A7
D
My hantamwind, my optelkind vanaand, hier vanaand.
Видео для песни «Karoonag»:
Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)
- D ↓
- Bm ↓
- G ↓
- Dm ↓
- Am ↓
- Gm ↓
- A7 ↓