5
Intro:Bb
F7
Bb
Eb
Bb
F7
Bb
Bb
Eb
Bb
My oom se motor is 'n ou masjien
F7
Bb
F7
Hy maak dit vol met dieselien
Bb
Bb7
Cm
/E
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
Bb
F7
Bb
My oom is oud en ek is skaars dertien
Bb
Eb
Bb
My oom drink koffie en my tannie tee
F7
Bb
F7
Ek vra oor die ren en hy s "Ja nee"
Bb
Cm
/E
Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe
Bb
F7
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
Bb
Eb
Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie ren
F7
Bb
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb
Eb
En sen my pa en sen my ma
Bb
F7
Bb
En my oom op sy plaas in Afrika
Ооm het gesukkel op 'n plaas
Want die son was te warm en die ren te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom ja my oom was te diep in die skuld
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande vaal
En sy o grou
Bb
Eb
Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie ren
F7
Bb
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb
Eb
En sen my pa en sen my ma
Bb
F7
Bb
En my oom op sy plaas in Afrika
As jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak
Maar my oom ja my oom se o's nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
Bb
Eb
Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie ren
F7
Bb
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb
Eb
En sen my pa en sen my ma
Bb
F7
Bb
En my oom op sy plaas in Afrika
Видео для песни «Mannetjies Roux»:
Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)
- F7 ↓
- Eb ↓