× Закрыть

Royal Hotel (David Kramer)

		
Intro:
e-|----------------------------------| 
B-|-5-8-8-6-5------------------------| 
G-|-----------7-5-5-4-5--------------| 
D-|----------------------------------| 
A-|----------------------------------| 
E-|----------------------------------| 
 
Koor: 
   C           F           C   G   C
Hier sit die manne in die Royal Hotel 
   F                     G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pl 
   C                 F
Luister ou vrind daar agter die bar  
     C           F       C   G    C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar 
 
Intro 
 
  C                      G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop 
  C                     F
Hy't vir die Springbokke doelgeskop 
    C                  G
'n Le bier blik kan hy maklik platdruk 
   F                  G
Met net een hou teen sy groot voorkop 
 
Intro 
 
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie  
Daar niks te wreld wat Fanie pla nie 
Ontmoet hom in die straat  
S: " Hoe gaan dit ou maat?" 
S Fanie: " Nee ek kan nie kla nie" 
 
Koor 
 
Intro 
 
En sit die speurder Sersant De Kok  
Hy drink sy whiskey so on the rocks 
'n Koel komkommer  
Ons noem hom op sy nommer  
Hy's 00 007 De Kok 
 
   C
Hier sit die manne  
   F
Hier sit die manne   
   C
Hier sit die manne  
   F
Hier sit die manne   
 
Koor 
 
Intro 
 
Van die noordweste kom Karel Bester 
Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek 
Lank terug gebore  
Hare kort om sy ore 
Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek  
 
                            G
Hier langs die til sit 'n man so stil  
         C          F
Daar's trane in sy o 
     C                      G
Hy s hy's die baas van 'n bankrot plaas 
      F           C    G   C
Hier ver van die Klein Karoo  
 
   G     C
Maar dis lekker 
    F           C       G      C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier 
   F                          G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier 
    C               f
Luister ou vrind daar agter die bar 
   C          F           C    G   C
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar 
 
Hier sit die manne 
Hier sit die manne 
Hier sit die manne  
Hier sit die manne 
Hier sit die manne in die Royal Hotel 

Видео для песни "Royal Hotel":

 

Описание аккордов к песне (Генератор аккордов)

  • C ↓
    Аккорд C
  • F ↓
    Аккорд F
  • G ↓
    Аккорд G

 

Еще подборы:

 



Для связи с администратором: killger@gmail.com
©2013 - 2024 портал PesniGitara. Все тексты песен принадлежат их авторам. Копирование некоторых материалов портала только с разрешения администратора!